Videos: Chris Chameleon, Die Campbells, en meer

Video's

Sien Kurt, Juanita, Nicholis en ander Musiekplaas sterre in aksie.

...al die Musiekplaas aksie

Treffer Na Treffer

Ons bring jou op datum met als wat sing en dans by Musiekplaas. Video's, foto's en meer. Besoek ook gerus die mobiel-tuiste.

Juanita

Onderhoud: Juanita

Jy sal nie haar troeteldiere op twee hande getel kry nie. Juanita oor die lewe, die musiek en haar geliefde aanhangers.

Chris Chameleon

Chameleon Krismis

Laai vier Chris Chameleon-treffers gratis af.

 

 
 

Die Grootste Afrikaanse Treffers Ooit!

Ouvlag draende, brandewyn drinkende, rugby kykende, neonlig dansende, “rock-stance” bewegende, langarm swaaiende, kaalvoet lopende, swetende mense. Jou algemene Kunstefees?


SHARE THIS PAGE: Facebook

 

 

Beste Breyten

Op die ou einde moet ons wonder: wie kan beter Breyten as Breyten self?


Lianie May - Kersfees met Lianie

Kersfees met Lianie

Ondanks 'n tweeling van fantastiese Kersfees treffers, is Kersfees met Lianie 'n teleurstelling.


Treffer Na Treffer

Ons bring jou op datum met als wat sing en dans by Musiekplaas. Video's, foto's en meer. Besoek ook gerus die mobiel-tuiste.


Onderhoud: Kurt Darren

Kurt Darren

Kurt klets oor die land, die taal en die giftige popmusiek waarvoor hy bekend is. Lees die berig of kyk die video.


Onderhoud: Nicholis Louw

Nicholis Louw

Nicholis Louw... renjaer? Die popster vertel ons presies wie en wat hom opgewonde maak.


Chameleon Krismis

Chris Chameleon

Laai vier Chris Chameleon-treffers gratis af.


Onderhoud: Juanita du Plessis

Juanita du Plessis

Jy sal nie haar troeteldiere op twee hande getel kry nie. Juanita oor die lewe, die musiek en haar geliefde aanhangers.


Onderhoud: Theuns Jordaan

Theuns Jordaan

Rugby is romanties, meen Theuns. Hy vertel van sy eerste optrede, sy helde en meer.


Jou Musiekplaas-program

Die Campbells

Musiekplaas beloof topvermaak van die beste, en NET die beste, in Afrikaanse musiek. Maar wanneer tree almal op? Slaan gerus ons gids bietjie na.


page 1 of 1
 
 
 
 

Stem

Stem vir jou gunsteling Musiekplaas treffer:

Stem Resultate

 
 

Luister»

» Broers - Michelle

Christo Snyman, Cobus Snyman and Nic Stevens skenk vir ons hierdie mooi pop ballade (oor 'n engel) vanaf hul nuutste CD, 'Broers'. Luister

 
» Chris Chameleon - Lucille

Chris Chameleon deel eksklusief sy nuwe akoestiese ballade, 'Lucille'. Luister

 
» Koos Kombuis - Onder In My Whiskyglas (live)

Koos raak diep met 'n whiskyglas in die hand en 'n pyn in sy hart. Luister

 

Videos »

Skouspel

Al die treffers, al die top Afrikaanse kunstenaars in ons Musiekplaas video-versameling.

» Watch