Described as "…'n hutspot van musikale style met vele talentvolle gaskunstenaars, onder andere Valiant Swart, Chris Chameleon en Jack Parow. Heuningland is so Suid-Afrikaans soos koeksusters, biltong en mampoer, maar opgekikker met sprinkels Spaans, hier en daar 'n Keltiese klankie en 'n viool wat deurgaans die duiwels laat dans. Met 15 liedjies wat wissel van vlymskerp, tong-in-die-kies sosiale kommentaar, sommige stuitig en sommige mymerend melancholies".
Send us your movie, music and live gig reviews and columns and get published on
Channel24. Send your articles to
» PublishMe@sa.24.com