Videos: Chris Chameleon, Die Campbells, en meer

Video's

Sien Kurt, Juanita, Nicholis en ander Musiekplaas sterre in aksie.

...al die Musiekplaas aksie

Treffer Na Treffer

Ons bring jou op datum met als wat sing en dans by Musiekplaas. Video's, foto's en meer. Besoek ook gerus die mobiel-tuiste.

Juanita

Onderhoud: Juanita

Jy sal nie haar troeteldiere op twee hande getel kry nie. Juanita oor die lewe, die musiek en haar geliefde aanhangers.

Chris Chameleon

Chameleon Krismis

Laai vier Chris Chameleon-treffers gratis af.

 

 
 

Foto Na Dans - Die Vloed

Nadat die groep meer as ‘n jaar lank aan hul nuwe album, Die Vloed, gewerk het, kan aanhangers van Foto na Dans nou uiteindelik hoor waarmee hulle hulself besig gehou het.


SHARE THIS PAGE: Facebook

 

 

Valiant Swart en Ollie Viljoen - Wild en Wakker

Platvloers, outyds, gespeel deur ma, pa, oupa en ouma met identiese blink, satyn, helderkleurige Johan Stemmet-hemde wat beweeg asof Kurt Darren-musiekvideo’s hul enigste vorm van kontak met die buitewêreld is: jou definisie van Boeremusiek? Wel...dit was myne.


Valiant Swart en Ollie Viljoen - Die Wyntannies

“Mystic Boer” Valiant Swart en boeremusiekkoning Ollie Viljoen gee tradisionele Afrikaanse musiek ‘n spin-soos-min met hierdie tong-in-die-kies verhaal vanaf hulle nuwe album, “Wild en Wakker”.


Andre Rieu - You Raise Me Up

Die multi-platinum Hollandse violis, komponis en dirigent romantiseer sy ma op hierdie nuutste Schlagermusik-soufflé van klassieke popverwerkings.


Navi Redd - Jy's 'n Langvraag

“Jy’s ‘n rooiwyn-vrou, ek’s ‘n six pack-ou / Jy’s ‘n Woolworths-slaai, ek’s ‘n Pick ‘n Pay-pie,” sing die manne van die acappellagroep NaviRedd op hierdie oulike, “Jakkals-trou-met-wolf-se-vrou” liefdesreis deur ons unieke taal, Afrikaans. Hierdie mengsel van stemme en hope kreatiwiteit sorg vir ‘n interessante liedjie op hul nuwe album “Totaal in ons Taal”. Dink Jack Parow minus die kras taalgebruik, plus ‘n engelkostuum (vlerke en al) – dan is jy al warmer.


Michael Jackson: 24 (nadoodse) Feite

Die Koning van pop musiek se talentvolle, depressiewe superster is op 25 Junie 2009 oorlede aan ‘n hartaanval. Julle almal weet dit natuurlik. Maar wat van al die snaakse “wacko” Jacko feite na sy dood?


24 Feite: Steve Hofmeyr

Kontroversiële Steve: Als wat jy dalk nie geweet het nie:


Diski Dans Koors

Kort jy die kennis van die “Diski” dans? Hier volg al die móét weet rakende die hoe, die waar en die wanneer van “Diski” dans:


Die Top 5 KKNK Fees Skandale

KKNK: 'n Trekpleister vir sterre se skandale? Blykbaar ja.


Die Grootste Afrikaanse Treffers Ooit!

Ouvlag draende, brandewyn drinkende, rugby kykende, neonlig dansende, “rock-stance” bewegende, langarm swaaiende, kaalvoet lopende, swetende mense. Jou algemene Kunstefees?


Beste Breyten

Op die ou einde moet ons wonder: wie kan beter Breyten as Breyten self?


Lianie May - Kersfees met Lianie

Kersfees met Lianie

Ondanks 'n tweeling van fantastiese Kersfees treffers, is Kersfees met Lianie 'n teleurstelling.


Treffer Na Treffer

Ons bring jou op datum met als wat sing en dans by Musiekplaas. Video's, foto's en meer. Besoek ook gerus die mobiel-tuiste.


Onderhoud: Kurt Darren

Kurt Darren

Kurt klets oor die land, die taal en die giftige popmusiek waarvoor hy bekend is. Lees die berig of kyk die video.


Onderhoud: Nicholis Louw

Nicholis Louw

Nicholis Louw... renjaer? Die popster vertel ons presies wie en wat hom opgewonde maak.


page 1 of 2 NEXT
 
 
 
 

Stem

Stem vir jou gunsteling Musiekplaas treffer:

Stem Resultate

 
 

Luister»

» Broers - Michelle

Christo Snyman, Cobus Snyman and Nic Stevens skenk vir ons hierdie mooi pop ballade (oor 'n engel) vanaf hul nuutste CD, 'Broers'. Luister

 
» Chris Chameleon - Lucille

Chris Chameleon deel eksklusief sy nuwe akoestiese ballade, 'Lucille'. Luister

 
» Koos Kombuis - Onder In My Whiskyglas (live)

Koos raak diep met 'n whiskyglas in die hand en 'n pyn in sy hart. Luister

 

Videos »

Skouspel

Al die treffers, al die top Afrikaanse kunstenaars in ons Musiekplaas video-versameling.

» Watch