Chameleon Krismis

2009-03-18 10:37
 
Chris Chameleon
 

Chris Chameleon - Lucille
Die charismatiese popsanger deel met ons die nuutste lied van sy opkomende versameling van TV reeks tema’s, Kyk Hoe Lyk Ons Nou.
Luister / Laai Af






Chris Chameleon - All Of Me
Chris raak verlief… hierdie rustige, bekorende ballade verskyn op Made Available.

Luister / Laai Af





Chris Chameleon - Die Onse Vader
Die verkleurmannetjie verwerk ‘n bousteen van die Afrikaanse bewussyn om sy Klassieke Chameleon CD af te sluit.

Luister / Laai Af





Chris Chameleon - Sterredank
‘n Geniepsige melodie van Chris Chameleon se 7de Laan opus, 7de Hemel.
Luister / Laai Af






24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
There are new stories on the homepage. Click here to see them.