SABC workers have complained about insufficient meal subsidies that do not cover "expensive food" at unsubsidised canteens.
A new lawyer for OJ Simpson has filed a new attempt to gain his release from Nevada state prison, alleging he deserves a retrial.
Kyk die video van die onderhoudWie is vir jou ‘n inspirasie as kunstenaar?
Laurika Rauch is definitief iemand wat ek as jonger kunstenaar regtig na opkyk. Ons sing vanaand ‘n duet saam, wat vir my ‘n verskriklike groot voorreg is, want ons het groot geword met haar musiek.
Sy is regtig vir my ‘n inspirasie, om te sien dat sy na soveel jare in die musiekbedryf nogsteeds suksesvol is.
Het jy al ooit jou woorde vergeet?
O ja. Dit gebeur elke nou en dan. Veral as mens begin werk aan ‘n nuwe album en mens moet die nuwe liedjies sing. Dan vergeet ek so nou en dan die woorde, maar ek maak altyd net geluide, dan dink die mense dit moet so klink.
Dit tref maar elke kunstenaar so nou en dan.
Jy is ‘n diereliefhebber. Hoeveel diere hou jy aan?
Jis, nou moet ek tel. Ek het verskriklik baie diere. Ons het sewe honde, twee katte en twee papegaaie by die huis. Dan het ons nog ‘n plot waar daar perde is, skapies, en so. Ek kan ongelukkig nou nie vir jou al die skapies noem nie.
Volg jy die rugby?
Ja, ek is ‘n baie groot Blou Bul ondersteuner. As ek hier in die Kaap kuier, is daar altyd ‘n paar omies wat nie baie happy is met die span vir wie ek skree nie. Dis darem altyd in ‘n goeie gees, en ek spot maar altyd net met hulle terug.
Mense stel vreeslik belang in bekendes se kombuise. Het jy ‘n kookspesialiteit ?
Ek kan lekker boontjiesop maak. Dis wat my man sê. Hy hou van lekker kos, en hy’s eintlik die een wat kosmaak in ons huis. Nie dat ek nie kan kosmaak nie! My ma was ‘n boervrou en sy’t my mooi geleer kook.
As jy een ding aan die wêreld kon verander, wat sou dit wees?
Wie vra nie vir vrede in die land nie? Ons het die wonderlikste land, die mooiste land. Ek was nou Amerika toe gewees ‘n rukkie gelede, en ek het terug gekom en vir myself gesê: “Ons bly regtig in die land van melk en heuning.” Dis net so jammer dat hier soveel misdaad is.
As ek een ding kon verander, sou ek net wens die misdaad sal weggaan, en dat almal net saam as ‘n volk en ‘n nasie in vrede kan lewe.
Nadat die groep meer as ‘n jaar lank aan hul nuwe album, Die Vloed, gewerk het, kan aanhangers van Foto na Dans nou uiteindelik hoor waarmee hulle hulself besig gehou het. Read More »
Platvloers, outyds, gespeel deur ma, pa, oupa en ouma met identiese blink, satyn, helderkleurige Johan Stemmet-hemde wat beweeg asof Kurt Darren-musiekvideo’s hul enigste vorm van kontak met die buitewêreld is: jou definisie van Boeremusiek? Wel...dit was myne. Read More »
Will Smith & Tommy Lee Jones are back - but who is Josh Brolin playing?
Meet the title defenders in the Red Bull Beat Battle.
Watch Alan Shelley's prize-winning short film, starring Kevin Spacey.
Charlize Theron glows (and Kristen Stewart smiles!) on the green carpet.
Feel like you've seen this music video before? Here's the evidence.
Yes, Michael Fassbender's Fassmember really is that impressive...
Readers pour out their hearts remembering the kwaito star.
Channel24 delivered the simple way: Subscribe to our RSS feed now!
Former model Guy Clark is the latest contestant to be eliminated from MasterChef SA after sweating it out in the show's toughest pressure test yet.
The Amazing Race episode...
Tripe and putu pap, denningsvleis and waterblommetjie bredie.
RusternburgCity Press
Corsa 1.4 Sport Utility MY04 PU2008R 99,900.00
Corolla 140i MY052006R 104,990.00
A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr2007R 207,000.00
Houses R 5 895 000
Houses R 7 950 000
Houses R 6 900 000
The much anticipated Diablo 3 is now available for R449.95. Buy now.
New Series just in. Snuggle up this winter with Downtown Abbey, One Tree Hill & more. Buy now.
Watch all your favourite music on DVD. Buy now.
Order your copy by the #1 bestselling author Jeffrey Archer. Now only R186.95. Buy now.
Marvel Avengers action figures from R189.95. Buy now.