SABC
SABC workers want more lunch money

SABC workers have complained about insufficient meal subsidies that do not cover "expensive food" at unsubsidised canteens.

Oj Simpson
New bid to free OJ Simpson from jail

A new lawyer for OJ Simpson has filed a new attempt to gain his release from Nevada state prison, alleging he deserves a retrial.

Onderhoud: Nicholis Louw

2009-03-30 14:29
 
Nicholis Louw het met ons gesels voor hy sy Elvis keurspel by Skouspel sou opvoer.
 
Nicholis Louw
 

Kyk die video onderhoud

Wie is volgens jou die oorspronklike vader- of moederfiguur in Afrikaanse musiek wat die bedryf gevestig het?

Dis tussen Kurt en Steve, sou ek sê. Steve is die een ou wat longevity in Suid-Afrika reggekry het. Hy’s nou al 20 jaar, seker meer as 20 jaar, besig en hy doen baie goed.

Ek dink Kurt het die gesig van Afrikaanse musiek verander met sy moderne tipe van inslag. Dis tussen hulle twee. Ek het nie favourites nie.

Vertel ons van jou versteekte talente.

Ek hou van ry. Ek is quite ‘n begaafde bestuurder.

Ek was nou die dag op die track gewees, toe wil ek die profesionele bestuurder verbyvat, maar toe raak hulle bietjie hardhandig met my. Hulle het dit nie nie goed gevat nie.

Het jy al op die verhoog jou woorde vergeet?

Ja, ek het al baie my woorde vergeet, maar ek is ‘n skrywer, en jy sal verbaas wees hoe vinnig jy geskryf kry as jy op die verhoog is, in die middel van ‘n song. Baie keer sal ‘n ou net geluide maak wat vir jou regklink, en net ‘n paar S’e insit, dan klink dit soos woorde klink. Dit klink asof jy nie mooi deur die mic gekom het nie.

Het jy dalk ‘n boodskap vir jou aanhangers?

My album som dit op: Vergeet en Vergewe. Suid-Afrika is baie kwaad vir mekaar op hierdie stadium. Almal is kwaad vir mekaar. Daar is ewige bakleiery, selfs op die paaie, oor klein, stupid goedjies.

Ek dink in Suid-Afrika moet ons probeer vergeet van die verlede en bietjie meer verdraagsaam wees met mekaar, en mekaar aanvaar en nie so opvlieënd wees teenoor mekaar nie. Dit is nie nodig om altyd kwaad te wees nie.

Bietjie meer verdraagsaamheid gaan ons land weer gesond maak.

Comment on this story
4 comments
Add your comment
Comment 0 characters remaining
 

Recent News

Foto Na Dans - Die Vloed

2010-08-19 09:06

Nadat die groep meer as ‘n jaar lank aan hul nuwe album, Die Vloed, gewerk het, kan aanhangers van Foto na Dans nou uiteindelik hoor waarmee hulle hulself besig gehou het. Read More »

Platvloers, outyds, gespeel deur ma, pa, oupa en ouma met identiese blink, satyn, helderkleurige Johan Stemmet-hemde wat beweeg asof Kurt Darren-musiekvideo’s hul enigste vorm van kontak met die buitewêreld is: jou definisie van Boeremusiek? Wel...dit was myne. Read More »

inside channel 24

There are new stories on the homepage. Click here to see them.