Share

Pornographer Johann Greef vs Margaret Meiring, Krugersdorp

his correspondence is published completely unedited. For more on this issue read
- The Christian Action Network's objections to DSTV screening pornography
- Jean Barker's "Deflowering the Bouquet" article about DSTV considering porn, and Kwaai Naai


So here is a little bit of correspondence last year to another journalist.....

hi andrew
as far as porn movies go, this one takes the cake. it was cheap...i will let you know later maybe...we are printing 5000 copies and pray to the man above that we will sell them.  who knows!  this is an unkown quantity...maybe we sell 40000 in a few month.  nobody will know how the market will react to this.
 it has always been my dream to make a true in-your-face dirty afrikaans porn movie.  i think i should patch here a letter to one of my public critics...a certain mrs meiring in which i explain to her why i did this.  it is afrikaans so bear with me:

MNR.  EK IS MEV MEIRING.  U ADVERTENSIES IS ONSMAAKLIK EN VIESLIK.
HOE MOET ONS ONS KINDERS GROOTMAAK AS SULKE FILMS SOOS WAT U BEOOG DAAR IS OM AF TE BREEK WAT ONS VIR HULLE LEER?  U PLANNE IS OM AFRIKAANS SEDELOOS TE MAAK EN DAN WIL U ONS ERFENIS VAN VOLKSLIEDERE VERVUIL!  U MOES SEKER  UIT 'N BAIE SWAK  HUIS GEKOM HET.  U OUERS WAS SEKER NET SO SEDELOOS EN ONCHRISTELIK SOOS U BEWYS.
HIERONDER IS WAT EK AAN DIE KOERANTE GAAN STUUR.  HOU OP MET U PLANNE.

Ek wil net graag onder u aandag bring dat daar op gumtree gepraat word van 'n seks film in afrikaans wat versprei gaan word by die sexpo in oktober deur hustler en loslyf.
Is dit nie genoeg dat daar so baie pornografie in suid afrika is nie?
Nou moet ons nog lewe met 'n nuwe tendens van pornografie in afrikaans!!!!!
Dan wil hierdie klomp nog ons erfenis in hulle volgende film ook nog vernietig deur tradisionele volksliedere se woorde sodanig te verander om te pas by hulle vuilspul film.
Ek het hierdie advertensie op gumtree vir u afgetrek en stuur dit aan u.  Iemand moet iets doen om te verhinder dat ons lewe versuur gaan word met sulke vieslike en onwelvoeglike dinge wat ons kultuur gaan skaad!
Margaret Meiring
krugersdorp


I THEN REPIED TO HER:

My liewe Mev Meiring,

John f kennedy het gese ; "We choose to go to the moon, not because it is easy, but because it is hard!  Kennedy het 'n leemte in die mark bespeur en vervolgens het hy voldoen aan die aanvraag van die nuuskieriges en natuurlik homself wat wou sien wat gaan daar op die broodrolletjie aan.

Net soos J.F. het ons die leemte in die mark gesien vir Afrikaanse seks films.  Baie afrikaners sal dit graag wil sien. Kyk maar op die internet.  Dit is vol van afrikaanse stories oor seks.  Besoek byvoorbeeld Litnet. Hulle skryf van hulle fantasies daar en van hoe hulle die buurman se dogter, sy vrou en sommer haar suster by sal kom
- en dit nogal in Afrikaans!  Dit is eintlik verstommend om te weet dat niemand voorheen al 'n regte, egte Afrikaanse seks film projek aangepak het nie. Daar was wel probeerslae om 'n middelpunt te bereik soos Lipstiek Dipstiek en Poena is Whatever, maar niks wat te veel mense sal alienate nie.  Het die film produseerders gedink dat ons ou volkie nie so iets kan hanteer nie?  Of le die rede hiervoor dalk op die voorstoep van die moeilikheidsgraad van so projek.  Was hulle bang vir die konserwatiewes en die aanslae op hulle karakters?  Ek sal graag wil weet wat die rede hiervoor sou wees.

Ek het eendag by die local sex shop in geloop en 'n afrikaanse tannie by die counter sien staan waar sy vir Gert gevra het in fluister taal of daar nie afrikaanse sex videos is nie.  Sy het haar regter boud afgeskrik toe ek daar inloop...Sy het seker maar gehoop dat sy vinnig daar in kon skiet om vir haar en manlief 'n persent te koop sonder om gesien te word.  .  Gert noem toe dat dit slegs 'n droom is om te dink dat so iets wel bestaan en toe tannie daar uitsluip sonder 'n dvd kassie onder die arm het ek besluit dat ons iets daarom sal moet doen.
 'n Oplossing sal gevind moet vir tannie se fantasie om met manlief voor die verwarmer in die voorkamer te verkeer met 'n egte uit-eie-bodem Afrikaanse seks film.  Dis waar die idee vandaan kom

Nou weet ons almal dat tannie fantasie miskien een uit 'n honderd is, Maar haar droom het ons droom geword.  Besit die Englesle taal die monopolie op seks?  Nee, beslis nie!  Wat sou nou so verkeerd wees om 'n egte Afrikaanse vol-in-die-gesig seks film te vervaardig?  Vra vir Gert en hy sal noem dat meer as 70% van sy klante Afrikaans is.  En hulle koop net Engelse seks goeters, want dit is al wat beskikbaar is!.

Persepsies oor seks, seks films en moraliteit  kom ter sprake in enige taal en volk.  Daar is  die met standpunte wat wissel van ongenaakbare weerskanting en afkeuring van so iets tot die wat dit aanvaar en graag sal wil geniet. Dieselfde persone met uiteenlopende moraliteite is goeie vriende en braai en kuier saam sonder dat die een weet wat die ander in sy private tyd doen,dink of oor droom ten opsigte van seks nie.  Dit is mos privaat!  Ons is mos Afrikaans en dis mos taboe om oor seks te praat!

Dit hang af van jouself hoe jy voel oor seks en dit het nie noodwendig iets te doen met hoe jou jongjare se opvoeding was nie. Dit het niks
te doen met hoe sleg of hoe goed jou ouers se opvoeding was nie.   Ek
het persoonlik fantastiese skooljare geniet met ouers wat my en my broer en susters op al die paaie gelei het van wat reg en verkeerd sou wees.  Hulle het installasies in ons breine aangebring om te onderskei tussen wat goed en aanvaarbaar is en dit wat sleg en ongesond is.  Die kerk was elke sondag daar.  Niemand kan my ouers blameer of toejuig vir wat enige van ons vier kinders vandag verteenwoordig nie.  Ons is grootgemaak om ons eie besluite oor moraliteite en persepsies te neem!

Het u geweet - Afrikaners het ook seks?.  Miskien is dit nuus vir u en ander mense wat sou dink dit is verkeerd om dit op film vas te le.
Afrikaners het ook fantasiee en het ook drome - net soos die Ingelse en die res van die mensdom.  Geen persoon is dieselfde as die ander nie.  Dit maak die lewe interessant.  As slegs drie uit tien Afrikaners dink dat so 'n seks film in ons eie taal 'n goeie idee is, dan is ek gelukkig.  Dan vul ek die leemte wat daar bestaan in die aanvraag. En wat is verkeerd daarmee om dit ook in ons eie moedertaal te sien en te hoor?  miskien leer ons volk iets uit ons film....dat ons ook deel is van daardie blou, ronde bal met die wit broodrolletjie wat verken moet word.  Miskien dan kan ons ontdek wat daar in die buitenste ruimte van ons skedels te vinde is!.

johann greeff
funkyfrogproduksies

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE