In partnership with

Platteland

2011-12-01 10:19
 
Platteland
What it's about:

Platteland
is set to be the biggest Afrikaans musical to date and is scheduled for cinema release nationally on 25 November 2011.

The film tells the story of Riana van Niekerk (Lianie May) who is desperately fighting to save her family's farm from Mike Ferreira (Steve Hofmeyr) who has his own agenda and is determined to drive Riana from the land and seize her farm. When Dirk Pretorius (Bok van Blerk), a drifter with many secrets of his own, arrives in town, new alliances are formed and love blossoms in the most unlikely quarters.

 
The biggest Afrikaans musical to date.

Nienke 2011/12/03 12:09 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Walglik. Wat 'n mors van geld.
Ivy 2011/12/05 10:50 AM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Dit is een van die beste afrikaanse flieks nog ooit!!
Johan 2011/12/05 6:29 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Swak, swak, swak. Wanneer gaan Afrikaanse popsterre ophou om mense so uit te byt vir geld? Hierdie fliek is net nog 'n geldmaak scheme deur Shaun Else en Bok van Blerk. Wat 'n klomp twak. Bly weg!
Marleen 2011/12/06 3:39 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
mors van geld! kommin!
Chantelle* 2011/12/07 11:53 AM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
EEN VAN DIE AWESOMESTE MOVIES OOIT!! vir my was dit regtig goed gewees!!! hang af van elkeen se smaak van 'n fliek..
Chris 2011/12/08 10:33 AM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
dit was sommer net sleg. nog afrikaanse sangers wat geld maak uit hulle bekendheid. BLY WEG!
Suzy 2011/12/08 12:36 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Just another piece off the rubbish mill that is popular Afrikaans movies. Thank goodness for diamonds like Roepman and Skoonheid - at least they're not shameless money-making schemes, and they're very good movies that got a very positive response from both local and international critics. Stay away from this movie, unless you love bad Afrikaans pop and Afrikaans popstars who can't act a damn.
Ian 2011/12/21 7:40 AM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Dis briljant!!! Ek wonder hoeveel van die mense wat so baie kritiek het, kyk gemors soos Hangover ens. Ek dink Suid-Afrika is besig om by te kom wat movies aanbetref. Baie goed vir enige iemand wat lekker wil lag en 'n aand uit geniet. Hou so aan!!!
Annie 2011/12/21 12:47 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
As jy nie van musicals hou nie, Bly weg. Maar vir my was dit een van die bestes ooit. Ek het nog nie Roepman gesien nie. Ek wonder of die mense wat so kla betaal het om die fliek te gaan kyk of net die Pirate copy gekoop het?
Anne-Marie 2011/12/21 6:08 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Gemors, gemors, gemors!
Chantelle 2011/12/27 7:51 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Great movie!!!
Billy 2011/12/29 8:16 AM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Hoekom gaan kyk julle die movie as julle niks goed het om te se nie. Dis jule eie keuse om te betaal en die movie te kyk. Liani May is een van die BESTE Suid Afrikaanse kunstenaars en so ook Steve, Bok en Jay. Piss off tot julle iets desond kan se v..
Riana woods 2012/01/01 5:11 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
moet nog sien
Petro 2012/01/02 4:25 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Ek dink dis die moeite werd om te kyk. Daar is groter gemors op die silwerdoek om te sien, Afrikaanse flieks hoef niks terug te staan nie. Jy weet mos vooraf wat jy gaan kyk - wie loop nou blind in 'n fliek in?!!
Joyce 2012/01/02 4:52 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Fantasties.
Martin 2012/01/08 12:42 AM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Ek en my vrou het die fliek baie geniet. Lianie het 'n puik buiging as aktrise gemaak. Ons het ook lekker gelag vir Hannah Grobler en Steve.
Horst 2012/01/18 7:06 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Dit is n baie goei fliek. ek is bly die afrikaanse flieks kry week lewe. JULLE ANDER WAT SO BAIE TE SE HET HOEKOM MAAK JULLE NIE N FLIEK DAT ONS KAN SIEN HOE PERFEK JULLE IS.
christien 2012/02/12 3:39 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
dit was n puik movie ek dink julle het oortref dit was bakgat
Jeanine 2012/03/05 3:36 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Awsome ek het gelag, gehuil en geskrik. Ek is sooooo trots Siud Afrikaans.Hou so aan ouens
Jenine 2012/04/05 3:00 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Wat 'n klomp kommin gemors. Bly weg.
NEXT ON CHANNELX
There are new stories on the homepage. Click here to see them.