Deel

KKNK 2010: Encore vir SARIE!

akkreditasie
Maak ’n draai by die SARIE-stalletjie vir winskopies en lekker kuier in ons koffiewinkel by die KKNK. En moenie ons opwindende vertoning van Afri-Frans misloop nie

KLIK VIR AL DIE AFRI-FRANS AKSIE EN MATHYS ROETS SE DROOMVROUENS-PRODUKSIE.

KOOP 'N FEES-KOMBINASIE @ R35

SARIE KOS Herfs 2010

Jy kry die APRIL-uitgawe van SARIE en die HERFS-uitgawe van SARIE KOS teen dié winskoopprys. Boonop kry jy ’n GRATIS FEESSAK en ’n koppie koffie by die SARIE-koffiewinkel in die C.P. Nel-museum.

4 INTEKEN-OPSIES

 

1. Teken in op SARIE + SARIE KOS (spaar R144!)

Teken in op 16 UITGAWES (12 SARIE- en 4 SARIE KOS-uitgawes ) @ R322. Kies dan uit een van die gratis geskenke by ons stalletjie. Plus: Jy kry ’n bottel Backsberg-wyn, asook ’n REVLON-produk in jou geskenkpak.

2. Teken in op SARIE @ 30% afslag

Jy betaal slegs R252 vir 12 UITGAWES van SARIE – R83 minder as die gewone intekenprys. Daarby kan jy kies uit een van ons gratis geskenke by ons stalletjie én jy kry ’n
REVLON-produk in jou geskenkpak.

3. Teken in op SARIE KOS @ R103

Jy kan ook inteken op SARIE KOS @ SLEGS R103 vir 4 UITGAWES (jy spaar R28) én jy kry ’n bottel Backsberg-wyn, plus ’n inkopiesak as geskenk.

4. Teken in op SARIE + Lééf @ R476

Jy kry 35% afslag en ’n intekengeskenk van albei tydskrifte!

* Die aanbod is net geldig by die fees. slegs vir aflewering in SA.

Mooier met Revlon

Kom maak ’n draai by REVLON se Hollywood-toonbank in die SARIE-stalletjie vir vars grimering in ’n oogwink.

Revlon-lipstiffieJessica Alba is die Gesig van Revlon

 
* Teken jy in op SARIE, kry jy ook ’n gratis REVLON-produk.
* Koop ook jou SARIE by die fees om ’n inskrywingsvorm te kry en jy kan een van 5 gelukkige SARIE-lesers wees wat ’n REVLON-geskenkpak van R2 000 wen.

WAT IS DAAR IN JOU GRATIS FEESSAK?

 

1. Kom proe gerus van All Gold se heerlike konfyte by die koffiewinkel. All Gold gebruik prima-vrugte wat natuurlik ryp word vir prima-smaak.

All Gold

2. Backsberg Chenin Blanc smaak na vars peer en groen appel en is die perfekte wyn vir elke geleentheid. Kom proe ook van Backsberg se heerlike wyne by die SARIE-koffiewinkel in die C.P. Nel-museum.

Backsberg Chenin Blanc

3. Saam met jou SARIE & SARIE KOS kry jy ook ’n gratis Safari Just Fruit-stafie. Wees op die uitkyk vir die Just Fruit-promosiepak met dié stafies in jou naaste winkel! Besoek www.bokomo.co.za vir meer inligting.

Safari Just Fruit-stafies

4. Die produkte van Moir’s is net so nostalgies soos Afri-Frans. Dink maar aan jellie, vanieljegeursel en bakpoeier van Moir’s – dis al die afgelope 100 jaar in ons huise!

Moir&aposs vanielje-essens

JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees