Theuns Jordaan - Seisoen

2007-02-23 15:30
 

You'll hear musical echoes of The Police's 80s classic "Every Breath You Take" on the opening track, "Jou Asem" and of europop in the vocal delay echo effects that crop up now and again, and reliable drums that keep on ticking through the verses and chorus while Theun's deep voice professes love in romantic images involving seas and sands and so on.

The 80s is also present in the inclusion of the brilliant Johannes Kerkorrel-penned ode to Hillbrow (written in days when it was significantly safer to live there). But it's an anti-Apartheid classic that's survived the political meaning it had in its time. Unfortunately, it doesn't survive the lifeless rendition that Theuns dishes up here, with cheesy little upbeat kwela riff and none of the sparse sincerity of the original (get hold of the Gereformeerde Blues Band version, on the recently re-released Eet Kreef CD.)

But aside from this, Jordaan deserves congratulations. This album is pretty stuff. The music is smoothly arranged with a faintly bluesy, radio-friendly sound, and the lyrics are infused with a mournful love of South Africa that instantly creates an appealing kinship.

Great musicians make all the difference of course. The trio of Barry Van Zyl, Anton L'Amour, and Concord Nkabinde, together with other strong collaborators, deliver a tight but subtle backing. Anton L'Amour produces unpretentiously.

The result is an album that, while not massively original, certainly holds its own as a South African Afrikaans answer to Chris Rea, or Valiant Swart for Cinema fans.

- Jean Barker


Theuns Jordaan is clearly inspired by the 80s. And that's not just a reference to his hilarious album sleeve - Check him out in various poses and with frosted pink lips looking sulky, with hair gelled in little spiky fronds on the front cover.

Ina 2006/01/21 7:50 AM
Theuns Jordaan Ek het 2 cd's van Theuns Jordaan. Dit is genoeg , dankie! As ek die cd persent kry sal ek waarskynlik een keer daarna luister . Sy eerste CD is voorwaar sy beste!
Niel van Heerden 2006/01/21 8:01 AM
WEER EEN VAN DIE BESTES Theuns het weereens gewys waarom hy tans in Suid-Afrika in 'n klas van sy eie is. Jes
Willie du Plessis 2006/01/21 9:09 AM
Seisoen Very Good, Improvement as compared to the previous Yes
erich 2006/01/21 9:59 AM
great great
Helmuth 2006/01/21 10:17 PM
GEEN BOKKIE BOKKIE Jy weet,almal probeer maar!!!!Theuns bewys weereens wie "slaan die kitaar" Beste CD ooit. JIP
chris 2006/01/21 11:18 PM
Seisoen Great...jy kan aanhou afskil en afskil...betekenis en belewenis bly vars
Werner Taljaard 2006/01/21 11:48 PM
Theuns Jordaan, Seisoen I have to say, that I expected more!!! 50/50
Nola Steenkamp 2006/01/22 4:54 AM
Na aan die Hart Ek geniet elke noot en elke woord van sy nuwe CD. Dit raak die hartsnare en het diepe betekenisse. Lees net tussen die lyne en vind jou menswees daar!
6girlsandwich 2006/01/23 8:44 AM
Hemels val op my, berge bedek my Liewe Theuns, Ek sien jy het my pa se matriek-afskeid baadjie gekry, sjoe hy is regtig bly daaroor. My suster se ook dankie vir haar lipstiek. Jou derde album; great! Dit is soos 'n 'Greatest Hits' kompilasie en klink glad nie soos jou twee vorigees nie, ooo nee. Anyways, liefde van jou grootste fan, ek en jy is vir mekkar bedoel. Soene
SUSAN ELS 2006/05/31 12:43 PM
mev ek roep jou naam theuns dis alweer 'n wenner lief a jou
Elna 2006/10/18 1:29 PM
Seisoen En weereens stel Theuns ons nie teleur nie! Nog 'n great cd deur 'n fantastiese kunstenaar! Enige iemand wat met sulke lirieke kan opkom, wow! En dan nog daardie stem ook...!!!!
Vlooi (Bynaam) 2006/10/20 2:19 PM
Beste Afrikaanse kunstenaar Theuns, jy is die beste wat met Afrikaans OOIT gebeur het!! Jy het 'n wonderlike stem en jou musiek doen dit net vir my!! Soek jy nie dalk 'n meisie om te "date" nie??!!
Vlooi 2006/10/30 2:10 PM
Dis weer ek!!!!! My Theuns Vir jou sal ek die stofpad vat-vir jou sal ek hom plat trap. Ek raak weg in jou musiek!! Jy moet NOOIT ophou sing nie!! Ek wens ek kon jou ontmoet, jy lyk na 'n baie aangename mens..*****
ANS 2006/11/06 2:30 PM
REVIEW ON SHOW Type your review Soos altyd was julle show baie goed by Ceasars ANG ELIKA LANGS MY HET NET GEWONDER WAT HET JY OP DIE GROND GEDOEN aNCA DINK DIS HILLARIOUS
Norlette 2006/11/24 2:40 PM
SJOE!!!! Theuns se musiek rock.Sy beste liedjie is JOU ASEM.Die ander kiedjie wat hy baie mooi sing is AGTER ELKE MAN saam steve.Theuns jy ROCK!!!!!!!
Marelize 2006/11/24 3:12 PM
Marelize: GREAT DIT IS SO 'n GREAT CD NET ELKE CD IS NOG DIE BESTE NIE EEN CD IS DAAR 'N LIEDJIE WAT NIE GELUISTER KAN WORD NIE ELKE LIEDJIE IS GREAT!!!!!!!!!!!!!!
darlene 2006/12/06 9:22 AM
seisoen HY KAN NOG SULKE CD'S VRYSTEL MY HELE GESIN GENIET DIE CD.VAN DIE LIEDJIES HET BETEKENIS VIR MY GESIN
eddie 2006/12/22 4:35 AM
ek ek sit in america, ek wil jou cd's koop. maar jou website suck, ek wil luister voor ek koop.
Vida 2007/01/04 1:46 PM
Handsom 'n Aantreklike man en dan kan jy nog boonop sing ook!!! Jou stem maak my bene lam!!! Theuns!!! EK ROEP JOU NAAM!!
Gezina 2007/01/06 3:18 PM
SEISOEN Na maande se luister na Theuns se derde CD, SEISOEN, bly dit steeds wonderlik om sy OBS stem oor die luidsprekers in die motor of tuis te hoor ! Dis altyd by een van sy CD's wat die klank effens harder gestel word. Dankie, Theuns, vir 'n baie goeie CD ! Nou wag ons in spanning vir die DVD.
NEXT ON CHANNELX
There are new stories on the homepage. Click here to see them.