Prince William showed his dad and brother something on his phone that had them in stitches!

Trevor Noah compares Oscar trial to Jub Jub case as he takes to social media to voice his opinion

Various Artists - 100 Oorspronklike Afrikaanse Treffers (Vol 2)

2009-06-09 09:04
 
Imagine we could send the Martian civilization (you know, the one the government doesn’t want you to know about) a single capsule of Afrikaans culture to get them up to speed with Die Taal. Conscientiously, we would put in some NP Van Wyk Louw, biltong and one or two… history books. Add to that a klein sopie brandewyn and one, just one, collection of music. It has to be 100 Oorspronklike Afrikaanse Treffers.
100 Oorspronklike Afrikaanse Treffers (Vol 2)
 

Like it or not, the treffers vein of Afrikaans music is its most popular, its most important and crucially, its most lucrative. Even younger, urban dwelling listeners are now more forgiving of the genre, thanks to hits both controversial (“De La Rey”) and not (“Kaptein”). For now at least, it’s here to stay.

We like value for money at Channel24 and this compilation has to be one of the most comprehensive in any language or genre that we’ve seen (excluding perhaps, Volume 1 of this same collection). “Rooi Rok Bokkie”, “Rock Daai Lyfie”, “Meisie Meisie”, “Leeuloop” and “Drie Pikkewyne” – some of the biggest sokkie hits in recent memory – are all included, and tons more. Add to that the inclusion of acclaimed songwriters like Karen Zoid, Koos Kombuis and Laurika Rauch, and you have an encyclopedia of Afrikaans music that can be enjoyed for hours on end.

Of course, not everyone could make the party, but the most glaring omissions – Anton Goosen, for instance – can be found on the first edition of Afrikaanse Treffers. It really is that big.

So, if you’re planning a makietie in the garden this weekend, or have to entertain some relatives from Brits or Ficksburg, and even if you have to send the Afrikaans culture hurtling off into space, you can’t do much better than this.

FULL TRACKLIST:

Disc 1
   1.  Eden - 54, 5de Straat
   2.  Arno Jordaan - Ek Het Plek Vir Jou By My (La La La Ley)
   3.  Steve Hofmeyr - My Diefie My Duifie
   4.  Kurt Darren - Meisie Meisie
   5.  Juanita Du Plessis - Miskien
   6.  Theuns Jordaan - Namibsroos
   7.  Nadine - Die Hemel Brand
   8.  Lianie May - Bel, Bel, Bel!!
   9.  Dozi - Bosveld Bul
   10.  Robbie Wessels - Asseblief My Lief
   11.  Ray Dylan - Dis Verby
   12.  Jakkie Louw - Drie Pikkewyne
   13.  Nicholis Louw - Ek Wil My Baby H- Vanaand
   14.  Karen Zoid - Deurmekaar
   15.  Koos Kombuis - Lisa Se Klavier
   16.  Chris Chameleon - Die Onverkrygbare
   17.  Laurika Rauch - Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
   18.  Pieter Koen - Tattoo
   19.  Hi 5 - Wys Vir My ( Die La-La Song)
   20.  Andre Schwartz - Ek Wil Jou Nooit Weer Sien

Disc 2
   1.  Bok Van Blerk - De La Rey
   2.  Ray Dylan - Die Hemel Treur
   3.  Kurt Darren - Vat My, Maak My Joune
   4.  Chris Chameleon - Sterredank
   5.  Dana Winner - My Hart Sing Van Liefde
   6.  Amanda Luyt - As Jy Aan Eendag Glo
   7.  Sarah Theron - My Ouma S-ra
   8.  Die Campbells - Rooi Rok Bokkie
   9.  Guillaume - La La Liedjie
   10.  Karen Zoid - Maak Nie Regtig Saak Nie
   11.  Shine 4 - Ramaja
   12.  Louis Van Rensburg - Voshaarnooi
   13.  Andre Schwartz - Lief Vir Alles Hier
   14.  Anneli Van Rooyen - Meer En Meer
   15.  Danie Niehaus - Sweef Soos N Arend
   16.  Fredi Nest - S- My
   17.  Sias Reinecke - Wie Sal Kom Nags-
   18.  Sonja Herholdt - Hanoverstraat
   19.  Worsie Visser - Lekker Ou Jan
   20.  Leon Schuster - Bietjie Bietjie Lank

Disc 3
   1.  Eden - Dink Jy Darem Nog Aan My?
   2.  Nadine - Stuur My Jou Kombers
   3.  Steve Hofmeyr - Deur Jou Vingers
   4.  Coenie De Villiers - Karoonag
   5.  Koos Kombuis - Onder In My Whiskeyglas
   6.  Karen Ferreira - Oh Baby, Jy Laat Die Son Weer Skyn
   7.  Wicus Van Der Merwe - Vol Glasie
   8.  Amor - Voluit Lewe
   9.  Dewald Dippenaar - Wondervrou
   10.  Dozi - Die Donkie
   11.  Leon Schuster - Gauteng
   12.  David Fourie - Kaboemielies
   13.  Arina De Witt - Rietjiesfluit
   14.  Bles Bridges - Sproetjies Kom Terug
   15.  Carike Keuzenkamp - Bartolomeu Dias
   16.  Francois Hayes - Hou My N Bietjie Vas
   17.  Ge Korsten - Jerusalem
   18.  Groep Twee - Die Padda Wou Gaan Opsit
   19.  Janita Claassen - Rolbos
   20.  Sonja Herholdt - Umfaan

Disc 4
   1.  Nicholis Louw - Rock Daai Lyfie
   2.  Arno Jordaan - Jy Is Die Een
   3.  Die Campbells - Bietjie Bietjie Lam
   4.  Theuns Jordaan - Hanne
   5.  Laurika Rauch - Blou
   6.  Louis Van Rensburg - Enkeling
   7.  Jacques De Coning - Sy Brand Wit
   8.  Amanda Luyt - My Beminde
   9.  Rina Hugo - Groen Koringlande
   10.  Anneli Van Rooyen - Rooi Kitaar
   11.  Danie Niehaus - Hierdie Aand
   12.  Francois & Elizabeth Fourie - Wil Jy Dans Carina-?
   13.  Glenys Lynne - Hy-s N Miljoen-r
   14.  Helene Bester - Oorgee
   15.  Herbie & Spence - Hy S- Dit Met Blik En Snaar
   16.  Clive Bruce - Ons Eerste Wals
   17.  Johan Stemmet - -N Dans Met Pa
   18.  Danie Botha - Wie Kan Dit Verstaan
   19.  Chris Blignaut - Jan Asseblief Tog -Squeeze- My
   20.  Worsie Visser - Boesmanland

Disc 5
   1.  Juanita Du Plessis & Theuns Jordaan - Bring Jou Hart
   2.  Steve Hofmeyr - Die Bloubul
   3.  Robbie Wessels - Leeuloop
   4.  Richard Van Der Westhuizen - Tussen Treine
   5.  Carike Keuzenkamp - Hoeka Toeka
   6.  Sonja Herholdt - Obergammergau
   7.  Anton Myburgh - Vlam In My Hart
   8.  Andre Schwartz - Ritme Deur Die Nag
   9.  Bles Bridges - Madelein
   10.  Charles Jacobie - Ruiter In Die Nag
   11.  Francois & Elizabeth Fourie - Pienk Sjampanje
   12.  Ge Korsten - Santa Fe
   13.  Gert Potgieter - Baba Boogie
   14.  Groep Twee - Al L- Die Berge Nog So Blou
   15.  Herbie & Spence - Die Wilgerboom
   16.  Jim Muller - Keurspel Nr 1 (Polka)
   17.  Leon Schuster - Pale Toe (2007 Naas Kwota Mix)
   18.  Sias Reinecke - My Geskenk Aan Jou
   19.  Anita Briel - Sy Leer Om Te Jodel
   20.  Danie Pretorius - Ver In Die Ou Kalahari

NEXT ON CHANNEL24X

Add Your Review

(Comments may be edited or deleted at the Channel24 editors’ discretion)
Jakes 6/9/2009 6:44 AM
Dis nou 'n resep vir 'n loopmagie, dankie tog ek kan self besluit wat ek wil koop.
Louis 6/9/2009 7:16 AM
Jakes jy is 'n poepol ! Jou kommentaar is ongevra.Die ouens doen baie moeite om ons taal te bevorder en dit is jou reaksie !!! Skaam jou jy is 'n swak Afrikaner.
Annelie 6/9/2009 7:21 AM
Ek wil een hê, julle ander ouens wat nie die vergane kunstenaars en die wat steeds hard probeer kan waardeer nie, gaan speel op die treinspoor
Liza 6/9/2009 9:58 AM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Moet een kry veral vir die langpad en die beskuit-bak-Saterdae wanneer ons sommer so vinnig 'n langarmdansie op die kombuisvloer kan doen. Jammer vir jou ou Jakes, jy weet nie wat jy mis nie.
Vic 6/9/2009 10:08 AM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Waar is Gert Vlok Nel, Johannes Kerkorrel, David Kramer, Lorinda Hofmeyer, Koos du Plessis etc. etc.? 'n Versameling van vlak, dowwe afrikaanse sangers, nê?
Ray 6/9/2009 10:57 AM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Daar is n geweldige groot verskeidenheid sangers/musiek in Afrikaans en dus verstaan ek dat nie alles op een cd geplaas kan word nie. Maar ek dink hier is iets vir almal se smaak...vat hom flaffie...
Frank 6/9/2009 11:47 AM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Jakes ek stem volkome saam met jou. Hulle kan beslis Amor vervang met enige van die klomp name wat Vic opgenoem het. As ek nou daaraan dink kan hulle die helfte van hierdie spul "sangers" vervang.
Willem 6/9/2009 11:49 AM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Stem saam met Vic. Waar is die innovators soos JK,Dawid Kramer, Fokofpolisiekar, Kobus, Rian Malan, Bacchus Nel, Battery 9, FotonaDans, Thys Nywerheid, Somerfaan, Laurinda Hofmeyr, Koos Doep, DKW etc? Doef doef doef, dis als 'n klomp poef.
barabasa 6/9/2009 12:49 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Gelukig verskil smaak en ek weet ek het baie goeie smaak... sorry jakes, Vic, Frank, willem ens. Dit is goeie musiek die.
Pieter 6/9/2009 12:58 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Jakes is seker die tipe wat liewer sy Afrikaanse CD's copy en ander musiek onwettig download en absoluut geen trots vir Afrikaans het nie. Hoekom praat jy nog afrikaans? DVD's en CD's soos die is TOP VERKOPERS!!! So wat beteken dit? Almal wil dit hê!!!!
Pieter 6/9/2009 1:01 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Jakes is seker die tipe wat liewer sy Afrikaanse CD's copy en ander musiek onwettig download en absoluut geen trots vir Afrikaans het nie. Hoekom praat jy nog afrikaans? DVD's en CD's soos die is TOP VERKOPERS!!! So wat beteken dit? Almal wil dit hê!!!!
Albert 6/9/2009 1:05 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kom nou mense, ons weet mos Koos Dup is beter as 99% van hierdie kunstenaars, maar hy maak nie treffers nie. Hierdie is 'n treffers album, waardeer dit vir wat dit is. Jislaaik.
morris 6/9/2009 1:21 PM
Ek het nie 'n safari suit nie en my vrou nie a crimpelene rok nie - ek gee die album dus 'n mis. Trouens dit is 'n hele klomp misop 'n paar cd's!Al die "hard-up" kunstenaars is hierop.
Winston 6/9/2009 1:44 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Paar Baie cool songs! Waar is David Kramer, Anton, FPK, Johannes Kerkorrel, Koos Du Plesis, Lukraakitaar ens ? maybe next time ! Thanks !
Tertia 6/9/2009 4:59 PM
Mense..... Ons het almal verskillende smake in musiek. Nie net in Afrikaans nie (julle anti-afrikaans akkedisse) AAAAAAAAlle tale het verskillende genres!!!! As al hierdie nae-sayers self 'n cd moes saamstel sou hulle net soveel negatiewe kommentaar gekry het..... Ek is moeg vir alewige snobisme as dit by musieksmaaak kom. Mense luister musiek vir verskillende redes. Party wil sokkie, ander wil rustig by rooiwyn en kerslig sit en luister. Gee tog ander mense 'n plekkie in die son... Engelse musiek het bv net soveel doef doef .... oppervlakkige lirieke onder hul midde. Mense wil nie ernstige musiek luister as hulle sokkie nie.... Ek dink daar is n goeie verskeidenheid Ongelukkig kan almal nie ingesluit word nie. DUS: As jy van alternatiewe musiek, daar is baie cd's vir jou bv MK se versamelings. Vir ouens met 'n meer rustige musieksmaak -... gaan kyk na Musiek met feel of die Diep cd's ens Gelukkig het afrikaanse musiek so gegroei dat ons vandag selfs tussen die compilations ons eie voorkeer genre kan gaan uitsoek... Dink net hoe arm sou ons wees as daar net van JOU VERHEWE SMAAK musiek was.
Tertia 6/9/2009 5:08 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Ek stem saam met Albert. Daar is mos iets soos mainstream musiek en musiek wat dalk beter is maar nie mainstream is nie, sien dit in daardie lig.
Kyki 6/9/2009 6:01 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
waar is FPK, van coke kartel, Foto Na Dans, koos kombuis, lukraketaar, dawid kramer, johannes kerkorrel?
Tertia 6/9/2009 8:57 PM
Die cd word genoem 100 Afrikaanse treffers. Treffers is gewoonlik die toptien op 'n speellys. Ek verkies ook Winston en Kykie se soort sangers maar hulle is nie mainstream nie... Die ouens hierbo se liedjies was treffers> Dis hoekom hulle op die lys is. Gelukkig kan jy mos net die cd ignoreer as dit nie jou smaak is nie en jou eie kunstenaars se musiek koop.
preshen govender 6/10/2009 11:22 AM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Hoe lyk it ek en jy naked !!!
Werner 6/22/2009 11:59 AM
My CD is oppad, ek kan nie wag vir Frydag se braai nie!! 90% van my gunsteling Afrikaans musiek is hier op.
Your Name
Comment
Please enter the following text
Captcha
Your rating
for this album
Rate Me...  
 
 

Recent Reviews

A megstar has been hatched - but there's still some ways to go. Read More »
Add your review

The stunning collaboration of no more than 3 people has shaped a stunning collection of tracks. Read More »
Add your review

There are new stories on the homepage. Click here to see them.