Liedjieskryf kompetisie: Luister en stem!

2009-07-16 15:42
 
 
1. Net een oomblik – Christiaan K
SMS LIEDJIE CHRISTIAAN1, jou naam en van na 32113 om vir hierdie liedjie te stem

2. Speel vir my 'n lovesong – Jan Gous & Frunnie Engels
SMS LIEDJIE JAN, jou naam en van na 32113 om vir hierdie liedjie te stem

3. 'n Handjievol van jou – Vos Reyneke
SMS LIEDJIE VOS, jou naam en van na 32113 om vir hierdie liedjie te stem

4. Hier is my hart – Semandie Gerber
SMS LIEDJIE SEMANDIE, jou naam en van na 32113 om vir hierdie liedjie te stem

5. Sonder jou – Anton Langenegger
SMS LIEDJIE ANTON1, jou naam en van na 32113 om vir hierdie liedjie te stem

6. Solank jy die een is – Franklin Petersen
SMS LIEDJIE FRANKLIN1, jou naam en van na 32113 om vir hierdie liedjie te stem

7. Dink aan my – Armand Opperman (Arri)
SMS LIEDJIE ARMAND, jou naam en van na 32113 om vir hierdie liedjie te stem

8. Wie dink jy is jy – Franklin Petersen
SMS LIEDJIE FRANKLIN2, jou naam en van na 32113 om vir hierdie liedjie te stem

9. Al wat ek vra – Anton Langenegger
SMS LIEDJIE ANTON2, jou naam en van na 32113 om vir hierdie liedjie te stem

10. Groot pyn klein pyn – Billy Paulson
SMS LIEDJIE BILLY, jou naam en van na 32113 om vir hierdie liedjie te stem

11. Vat die pad – Christiaan K
SMS LIEDJIE CHRISTIAAN2, jou naam en van na 32113 om vir hierdie liedjie te stem

12. Jy is alles – Tanswill Nero
SMS LIEDJIE TANSWILL, jou naam en van na 32113 om vir hierdie liedjie te stem

Jy kan soveel keer stem as wat jy wil, maar jy mag net een stem per SMS stuur. Moet dus nie vir al jou gunstelinge in een SMS stem nie, want dit sal jou stem diskwalifiseer. Elke SMS kos R1. Die stemlyn sluit op Maandag 27 Julie om 17:00.

Stel jou voor een van die grootste musieksterre in die land neem jou liedjie op . . . Klink dit te goed om waar te wees? Huisgenoot en Tempo se liedjieskryfkompetisie het dié droom vir ’n uitgesoekte handjie vol liedjieskrywers bewaarheid! Luister hier na die finaliste en stem vir jou gunsteling.

Annemaré van der Merwe 2009/07/10 10:30 AM
'n Handjievol van Jou - Vos Reyneke. Baie nice song.
Hanna en Davel 2009/07/10 5:10 PM
Vos jy bly maar die beste. Nice Song Liefie. Wil net vir julle se Vos maak baie lekker musiek. Hy het op ons troue gespeel. Fantasties
Henna 2009/07/11 12:23 PM
Dit is Jan Gous en Frikkie Engels dankie
Old Blue Eyes (Bandi) 2009/07/12 9:47 AM
Die nuwe song is sommer doeksag my ou maat (Vos)
Angi 2009/07/14 10:14 AM
Jan Gous - daar is min wat soos jy kan sing. Ons hou vir jou duim vas. Namibia bly bo!!
Prof. Louis M. De Bruin 2009/07/14 1:32 PM
Dit was my voorreg om te sien en hoor hoe Armand (Arrie) Opperman ontwikkel het oor die jare heen. Jou stem is vars, duidelik en jou skryfstyl word geniet deur baie. Die wat Arrie nog nie gehoor het nie, mis baie. Julle sal nog baie van hom en sy pa, Wynand hoor. STEM VIR ARMAND! SMS- Liedjie Armand, jou naam en van na 32113
Francine De Bruin 2009/07/14 1:35 PM
Arrie (Armand Opperman) ons hou vir jou duim vas. Jou liedjie is n wenner!
Schalk Van Niekerk 2009/07/14 1:50 PM
ARRIE MOET WEN!! Ek is 2 jaar jonger as jy. Wys tog die bejaarde sangers ons wil ook n beurt kry. Skryf asb vir ons n liedjie oor die Nuwe Wereld waarin ons moet lewe, dit sal dunamis wees
Sandra Pepler 2009/07/14 9:28 PM
VOS se liedjie " 'n handjievol van jou" is beslis 'n wenner! SMS, SMS en SMS vir die song. Jy kan nie verkeerd gaan nie!!!! Go VOS go.
Theuns Hanekom 2009/07/14 11:30 PM
Jan en Frikkie se Speel vir my n lovesong is great. Moet wen. Sms manne
Suerita Opperman 2009/07/15 10:54 AM
Arri JY is die BESTE!!! Ek het Armand met sy baie spesiale talente leer ken as 'n 9 jarige seuntjie. Kan julle net se, Dink Aan My is maar net een van die klomp wen materiaal liedjies wat hy die afgelope tyd geskryf het. Hy verdien om te WEN. STEM VIR ARMAND!!!
Carla 2009/07/15 2:25 PM
Jan Gous jou skryftalent en jou pragtige stem is besonders en baie spesiaal. Jy is soos 'n fontein waaruit woorde en wysies onophoudelik uitborrel. Ek weet jy gaan wen!
Barend 2009/07/16 4:03 PM
Christiaan Kritzinger se Net Een Oomblik. Dis ongelooflik! En as jy na van sy ander songs ook luister, kan mens nie anders as om te besef watse talent die mannetjie het nie . .
christiaan Kritzinger 2009/07/16 4:08 PM
Baie dankie aan almal wat vir my stem. . . Wardeer die moeite freeslik baie. As eenigiemand met my wil kontak maak gaan soek my gerug op Face book
ARRi (Armand Opperman) 2009/07/19 12:16 PM
Baie dankie aan almal wat tot dusver vir my gestem het en nog gaan stem. Ek waardeur dit baie......
PJ van Heerden 2009/07/19 8:20 PM
'n Handjievol van jou Vos Reynecke.Regtig ,n wenner
cheree large 2009/07/21 9:22 PM
ek sing semandie se liedjie, hier is my hart, en ek sing dit uit my hart uit want dis beautiful. thoughtful, meaningful lyrics and a haunting melody...once you hear the final version of "hier is my hart", semandie and i will have you hooked! mmmmwwaa! stem vir semandie se "hier is my hart"!!!
Wynand Opperman 2009/07/22 10:26 AM
Dit is seker onregverdig van my as Arri se pa om hierop te reageer, maar ek weet wat sy passie en drome is en hoe hard hy hieraan werk om 'n sukses te maak. Ek weet dat hy spesiale talent ontvang het. Hemelse voorspoed my seun, pa is trots op jou en weet jy gaan dit nog groot maak. Vir my is dit Arri, Arri en nogmaals Arri.
Lareaz Nero 2009/07/25 6:42 AM
Afrikaanse jazz betree ons n nuwe era. Jy rock Tanswill
Lareaz Nero 2009/07/25 6:48 AM
Franklin sien jy die appointment in die dissappointment. Jy is awesome
NEXT ON CHANNELX
There are new stories on the homepage. Click here to see them.