Les Javan En Die Delta Vastrapgennootskap - My Droom, My Wens

 
The spiritual power of South Africa's own Delta music is showcased by Cape singer songwriter and guitarist Les Javan on this inspirational jazz, goema and vastrap inflected first single off 'Hiervandaan'.
Pieter Steenberg 2011/01/11 9:15 AM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Jou musiek is so uniek! Awesome. Het dit op RSG gehoor en was verlief daarop. Puik Afrikaans Ek probeer die CD aan die hande kry
Rinet Griessel 2011/10/23 1:10 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Ook op RSG gehoor - Brekfis met Deric en soek hoog-en laag na die CD. Hoekom hoor ons dit nou eers, dis fantastiese musiek!!!
JC 2012/09/01 2:05 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Ek het jou musiek op Radio Helderberg gehoor, maar kan nie jou CD ,,Hiervandaan" in die hande kry nie. Musica weet nie eens waarvan ek praat nie en Music Moods s'n is alles uitverkoop. Gaan nie ophou soek nie. Doen so voort jy is fantasties!
henry 2012/10/08 6:55 PM
  • Rating:
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
waar kry ek die CD.koos kombuis se rubriek daar het ek van les javan gelees,naas tokas is hy een van favourites
There are new stories on the homepage. Click here to see them.