HOT TOPICS:

Karlien's mom 'deeply hurt' by media reports

2017-10-16 10:19
Karlien van Jaarsveld at the premiere of Pad Na Jou Hart. (Sean Brand, Channel24)

Cape Town – Ronel Brink wrote a lengthy post on Instagram on Monday about an article written about her daughter, Karlien van Jaarsveld’s new baby which was born last week. 

The child is Karlien’s first with Joe Breytenbach who she married in March of this year. 

The reality star also has two sons with former Rugby player Derick Hougaard. Derick and Karlien were divorced in 2015. 

The story – which says that Karlien’s baby is big for a premature baby- was published on Sunday by Afrikaans paper, Rapport

In the story the publication got comment from doctors who said Karlien’s baby, Elah (who weighed in at 2,2 kilograms) was big for a premature baby. 

Ronel’s Instagram post about the article, which was uploaded on Monday, starts off by saying: “I am deeply hurt…”

See the Instagram post here:

My hart is vanoggend diep seer oor die media wat weereens vir die hoeveelste keer sonder enige onderhoud 'n berig plaas oor Karlien wat weereens soveel verkeerde feite bevat. Soms wens ek net hulle kon vir 'n klein rukkie 'n kykie kry in presies wat aan die gebeur is (en ons kan dit nie laat gebeur nie, want dis rerig privaat en ook so moeilike tyd dat mens net jou naaste mense by jou toelaat), want dan sal hierdie mense dalk 2 keer dink voordat hulle oor iets berig waaroor hulle geen clue het nie. Om in so 'n moeilike tyd in mense se lewens 'n berig te skryf met so baie verkeerde feite........ Dit is net nie reg nie. Het jul geen integriteit? Het jul geen gewete? Het jul geen gevoel? Watter soort mense is julle? En dit vra ek ook aan elkeen wat die moeite doen en kosbare tyd afknyp om dan te gaan kommentaar lewer op hierdie berigte en Karlien slegsê? Sal julle haar in haar oë kan kyk en dit alles herhaal? Sal julle? Hiedie ma en ouma se hart breek elke keer in 10,000 stukke as mense haar kind so seermaak. En van daai mense het ook kinders. Hoe sou jy voel meneer, mevrou as dit jou kind was? My hart is net so so so seer vandag. My gebed vandag is regtig dat mense mekaar meer sal respekteer en liefhê. Mekaar sal opbou en nie afbreek nie. Ek dank God vandag egter dat Hy ons regtig sterk maak in hierdie moeilike tye van ons lewe. Ek eer Hom vir Sy teenwoordigheid en genade waarmee Hy ons toevou en beskerm. Dankie Vader.

A post shared by Ronel Brink (@ronelbrink1) on