Johannesburg – 7de Laan star Hildegardt Whites and her little one look absolutely adorable on the December cover of Kuier magazine.
The Christmas themed cover sees the actress dressed up in red, while her baby boy Miles dons Reindeer ears – yes, it’s as cute as it sounds.
The star shared the cover on Instagram, referring to it as a very special one to her.
Take a look at the gorgeous snap here:
Dankie @kuier_mag. Dis so n special een vir my. Repost from @kuier_mag using @RepostRegramApp - Kuier-mense, kan julle glo dis amper Kersfees? Met die laaste uitgawe vir die jaar, het ons behoorlik uitgehaal en gewys. Soos oudergewoonte bederf ons julle elke jaar met ’n CD en hierdie keer is dit die Kuier Classics CD. Maak seker jy mis dit nie. Hildegardt Whites (Bonita van 7de Laan) en haar oulike seuntjie, Miles, is op ons voorblad en sy vertel hoekom hy hierdie Kersfees haar grootste geskenk is. Ons ware lewensdrama oor klein Lara van Vuuren, die enigste oorlewende sussie van ’n drieling, is beslis ’n tranetrekker. So, hou maar die tissues byderhand. Die 16-jarige David Mc Klopper laat ’n mens ook opnuut weer hoop kry, want hy is sonder arms en hande gebore, maar swem medaljes los! En dan vir ’n bietjie nostalgie, het ons joernalis Tarren-Lee Habelgaarn haar ondersoekvaardighede geslyp toe sy die sangster van die sewentigs en tagtigs Richard Jon Smith in Engeland opgespoor het en via video call met hom gesels het. Hierdie uitgawe is ’n bietjie duurder, maar met ’n CD by vir slegs R25, is dit mos nou ’n regte winskopie. ’n Geseënde Kersfees aan almal en wees versigtig waar julle ookal hierdie vakansie is. Ons sien julle weer in 2018
A post shared by Hildegardt Silkiewicz (@hildesilkiewicz) on
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.