Share

Karlien van Jaarsveld mourns the death of Joe Breytenbach's father

Cape Town - Afrikaans singer Karlien van Jaarsveld has expressed her sadness following the death of her husband's father.

Taking to Instagram, the local musician wrote two lengthy posts dedicated to her father-in-law, Erik. 

About how Joe is handling the tragedy, she wrote: "Without shedding a tear over his father. I see the absolute pain on my husband's face. It is like his features changed. When I stare at him, he almost looks like someone else."

The cause of death has not been made public. 

View this post on Instagram

Sonder om ‘n traan te strort oor sy pa Sien ek die absolute pyn op my man se gesig Dis asof sy gelaatstrekke verander het As ek hom so van die kant af beloer Lyk hy amper na iemand anders. Eers lyk jy mos na jou natuurlike pa en met wedergeboorte al meer na die Vader van die heerlikheid. Wanneer jy saam Moses die woestyn deurgetrek het is jy gedoop in die liggaam van moses en dra dit ‘n wettiese godsdiens wat jou laat rondhardloop in die tuin van eden al rondom die boom van kennis van goed en kwaad. Die boom se wortel dra ultimately net dood. Of jy nou goed of kwaad doen. Net soos die saad van die eerste adam waaraan elkeen met ‘n merk van ‘n naeltjie aan sy lyf, deel van daai geslag uitmaak. Jou naeltjie is nie waar die engelse jou geskiet het nie, maar wel die ongehoorsaamheid van die voorgeslagte. Ek kan nie help om die vergelyking te bly trek van die boom van die lewe in die middel van die tuin, en die Jesus aan die kruis in die middel van die twee sondaars. Jesus die boom van die Lewe. Met een sondaar wat sê, haal jouself van die kruis af. En die ander een wat Hom vra om genade. Vandag sal jy saam my in die paradys wees was Jesus se woorde. Pa se laaste dag het hy gelê in ward 4 unit 2, wat God my toe laat onthou van die getal 42. Jesus is die 41 ste geslag wat gebore was, toe die swaard in Sy sy gesteek word, word die bruid gebore, die Christus, die 42ste geslag, waarvan pa deel uitmaak. Soos die salwing van Jesus se hoof afdrup op die liggaam van Christus, is pa ook gesalf. 2 ure voor ons hoor pa is oorlede, is ek en Nicola besig om orals rond te krap om die fliek anastasia te kan kyk, dis ‘n herhinnering van ons kinderdae. Die fliek is nêrens te vinde. Die vrou met wie ons die reëlings moet tref oor pa se liggaam, se naam is ook Anastasia. Die naam Anastasia beteken resurrection. Pa se liggaam is verheerlik. Toe ek ‘n kind was het ek gepraat soos ‘n kind gedink soos ‘n kind, nou dat pa lewend is na sy dood, sal ek lewe soos ‘n vrou, wat eet van die boom in die middel van die tuin, sodat ek kan leef van die woorde van God alleen. Pa het sy merk op aarde getref, soos hy ‘n bok tussen die oë kon tref.

A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

She also remembered the hours leading up to is Erik's death, saying that two hours before she heard the news she was looking for the movie Anastasia. 

"The movie was nowhere to be found. The lady with who we had the make arrangements with about dad's body,  her name is also Anastasia. The name Anastasia means resurrection," she wrote. 

"We already miss that look in dad's blue eyes, which says: 'You have found grace in my eyes'."

 
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE