Cape Town - Local Afrikaans singer Karlien van Jaarsveld shared an adorable family photo on Instagram and we can't help but say "awww."
In the photo Karlien and her husband - Joe Breytenbach - pose with their cute 3-month-old-daughter, Elah.
Elah is dressed in a tiny tutu and looks like the world's tiniest ballerina!
Karlien has two other children from her previous marriage to Derick Hougaard.
TAKE A LOOK AT THE PHOTO HERE:
Jesus. Ek weet U is goed, ek weet U is Rein, ek weet daar is NIEMAND soos U. Ek weet ons vra soms goed en ek weet dat dit uit eie wil is wat ons vra, maar dat U WIL steeds geskied, tensy ons vra na die Idol in ons hart dan antwoord U ook na die Idol in ons hart (Eseg)... daai leuengees wil ek nie hoor praat nie. Daarom vra ek U gereeld verwyder asb die Idol uit my hart, want vir ewig sal U die Een wees wat op die Troon van my hart regeer. Dis my begeerte. My seuns sê elke dag vir my “mamma ek is soooo lief vir mamma, maar ek is liewer vir Jesus”. Ek kan nie die dankbaarheid van daai woorde wat hulle sê nie beskryf nie, want dis al wat ek aan hulle wil agterlaat, dat hulle liefde vir U meer sal wees as vir ENIGE IETS OF IEMAND anders. Ek weet in woorde nie hoe om dankie te sê nie Here. Ek sal altyd nederig en in my eie oë nikswerd wees nie, maar dankie vir wat U vir my kom doen het, want dit maak my iets wat niemand anders kan wees nie en dit maak my dankbaar, en klein, en laat my eiesinnigheid tot ‘n val kom. U IS MY ALLES, EN U SAL ALTYD WEES AL MY LIEFDE HERE In die kleinste sin van die woord van hoe ek dan liefde verstaan. Karlien Dankie @givanrooyen vir die foto
A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.