Deel

Aktrise Wanda Banda gesels oor ‘Plan B’: ‘Ek kon speel, ontdek en myself uitdaag’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
As jy kykNET se ‘Plan B’ misgeloop het, is dit tyd om oor te gaan tot aksie, want dit is sonder twyfel ’n dramareeks enig in sy soort, propvol aksie, drama, humor en volbloedkarakters gebore in die verbeelding van topverkoper-skrywer Deon Meyer.
As jy kykNET se ‘Plan B’ misgeloop het, is dit tyd om oor te gaan tot aksie, want dit is sonder twyfel ’n dramareeks enig in sy soort, propvol aksie, drama, humor en volbloedkarakters gebore in die verbeelding van topverkoper-skrywer Deon Meyer.

Een van die reeks se vroue-karakters, Kate, vertolk deur Wanda Banda, is ’n rekenaar-wonderkind, met kleurvolle uitrustings, vonkelende oë en bedekte vrese.  

Wanda, wat ook al te sien was in The Woman King, Blood & Water en Heart of the Hunter, vertel haar Plan B-ervaring was baie opwindend. 

“Ek het soveel pret gehad om lewe in my karakter te blaas. Kate is dinamies en begeesterd! Dit was ook lekker om saam met ’n fantastiese akteur soos Arnold Vosloo te werk. Ek het so baie by hom geleer. In hierdie rol kon ek speel, ontdek en myself uitdaag.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees