Deel

‘Plaasjapie’ se ‘tannie met die pienk hare’ vertel: ‘Ek het nog baie om te gee en te deel!’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Net soos in die werklikheid, is die lewe op die plaas onvoorspelbaar en nooit maklik nie. So, het Liezle Wiese (56), ’n verkoopsverteenwoordiger en bemarker in die konstruksiebedryf van Germiston, op die harde manier geleer.
Net soos in die werklikheid, is die lewe op die plaas onvoorspelbaar en nooit maklik nie. So, het Liezle Wiese (56), ’n verkoopsverteenwoordiger en bemarker in die konstruksiebedryf van Germiston, op die harde manier geleer.

Haar spanmaats het ná ’n uitmergelende uitdaging, wat hulle verloor het, besluit sy is nie haar sout werd nie en haar uitgestem in die tweede episode van die nuwe seisoen. 

Tog is Liezle vandag nie spyt oor haar besluit om in te skryf vir Plaasjapie, kykNET se opwindende werklikheidsreeks, nie. 

“Dit was absoluut een van die mees ongelooflike ervarings van my lewe. Wie kry ooit die geleentheid om so iets te kan doen?” meen die vrou met die pienk hare. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees