Deel

‘Kokkedoor’-wenner Karen vertel: ‘My lewe het handomkeer verander!’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Karen Els van Malmesbury buite Kaapstad en haar spanmaat, Gert Joubert van Jeffreysbaai in die Oos-Kaap het verlede jaar omtrent die vonke laat spat toe hulle ‘Kokkedoor vuur en vlam’ gewen het.
Karen Els van Malmesbury buite Kaapstad en haar spanmaat, Gert Joubert van Jeffreysbaai in die Oos-Kaap het verlede jaar omtrent die vonke laat spat toe hulle ‘Kokkedoor vuur en vlam’ gewen het.

En sedertdien, vertel Karen, het haar hele lewe verander – ten goede. 

“My hele lewe die afgelope jaar was ’n absolute wonderwerk!” sê sy opgewonde. “Dit gaan fantasties. My lewe het handomkeer verander. Ek kan amper nie vir mense vertel wat Kokkedoor vir my beteken het nie.” 

Die voormalige lugwaardin vertel sy is baie besig op die oomblik. “Daar is baie dinge in die pyplyn. My lewe het drasties en oornag verander.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees