Deel

Nuwe sjef, nuwe opwinding by The Valley Bistro in Riebeek-Kasteel

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
The Valley Bistro
The Valley Bistro

Asof dit nie genoeg is om jou sintuie te prikkel nie, is daar nou ’n nuwe toevoeging tot die reeds besonderse span by The Valley Bistro wat die plek ’n moet-besoek maak vir enigiemand in die omtes.

Sjef Jordan Mans het onlangs by die bistro aangesluit en het dadelik ’n nuwe vonk van kreatiwiteit na die kombuis gebring.

Sy het ’n agtergrond in studies by Capsicum Culinary Studio in Kaapstad en het al topplasings in kulinêre kompetisies behaal, een daarvan wat haar in staat gestel het om deur Frankryk te reis en saam met skilder-digter Louis Jansen van Vuuren by Café Vincent in Boussac te werk – ’n veganistiese restaurant wat selfs die aandag van die Michelin-groenster-gids getrek het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees