book-icon Uitgawe Januarie/Februarie 2024
Deel

SARIE gesels met die Good Things Guy: ‘Daar is oral pêrels van positiwiteit’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Brent Lindeque
Brent Lindeque

As jy Brent Lindeque twintig jaar terug gevra het om ’n klomp mense toe te spreek, sou hy in koue sweet uitgeslaan het. Nou is daar vir hom niks lekkerder nie.

“Ek is absoluut mal, mal, mal daaroor,” sê Suid-Afrika se eie Good Things Guy, die ou wat bekend is vir die positiewe stories en goedvoelnuus wat hy met sy landgenote deel – ’n ligpunt te midde van die stortvloed slegte nuus.

“Jy weet, soveel van ons land leef eintlik in ’n konstante toestand van vrees. Mense rou oor iets wat hulle nog nie verloor het nie. As ek op ’n verhoog staan en ek vertel die gehoor van die wonderlike dinge wat Suid-Afrikaners vir mekaar doen . . . dan sien ek weer ’n glinstering in mense se oë, hoe die kinderlike hoop terugkeer dat ons nie uitmekaarval nie; dat dinge dalk oukei gaan wees . . .

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees