Deel

Veteraan-aktrise Sandra Prinsloo gesels oor ‘Koek’: ‘Ons skud die vere ’n bietjie’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dis moeilik om te bepaal watter van haar legio rolle Sandra Prinsloo se beste tot dusver is. Flieks soos ‘The gods must be crazy’ en ‘Hans steek die Rubicon oor’ en TV-reekse soos ‘Konings’, ‘Erfsondes’ en die geliefde sepie ‘Egoli: Plek van goud’ het haar loopbaan verewig. Foto: Verskaf.
Dis moeilik om te bepaal watter van haar legio rolle Sandra Prinsloo se beste tot dusver is. Flieks soos ‘The gods must be crazy’ en ‘Hans steek die Rubicon oor’ en TV-reekse soos ‘Konings’, ‘Erfsondes’ en die geliefde sepie ‘Egoli: Plek van goud’ het haar loopbaan verewig. Foto: Verskaf.

Deesdae is Sandra egter te sien in Showmax se Koek as ’n brandewyn-drinkende, sigaar-rokende, tiervel-draende en nier-stelende booswig en ma genaamd Moekie – definitief een van haar interessantste en mees verrassende rolle tot dusver.  

Vertel vir ons meer van jou karakter Moekie? 

Moekie is so wonderlik, want sy is so ver verwyderd van wie ek is. Wat met haar gebeur, gebeur egter met amper elke vrou, so dit was nie moeilik om raakpunte te vind nie.   

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees