Deel

Ry-indruk: Dié Volvo die ‘beste van twee wêrelde’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Buiten ’n stylvolle binneruim, uitstekende bougehalte en ’n swierige voorkoms, is daar nog vele ander redes hoekom die Volvo XC60 ’n aantreklike kopie is.
Buiten ’n stylvolle binneruim, uitstekende bougehalte en ’n swierige voorkoms, is daar nog vele ander redes hoekom die Volvo XC60 ’n aantreklike kopie is.

Sedert Volvo die eerste geslag XC60 in 2009 bekendgestel het, en die huidige generasie in 2017, het die XC60 ’n sterk mededinger in die luukse sportnuts-segment geraak, waar dit stewig skouers skuur met die Audi Q5, Lexus NX en Mercedes GLC.    

Volvo is ook op spoed om sy motors te elektrifiseer met planne vir talle groenvoertuie en wil graag teen 2030 slegs elektriese voertuie bou.  

Weens hierdie spertyd wat die Sweedse vervaardiger vir homself gestel het, draai die ratte al klaar daarvoor en word “groener” weergawes reeds in huidige modelreekse soos die XC60 ingelyf.    

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees