Deel

SARIE se oud-kosredakteur Peter Veldsman oorlede: ‘Ons groet ’n kosreus’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Peter Veldsman
Peter Veldsman

“Jy was ’n ware jintelman en iemand wat almal met wie jy te doene gehad het, se lewens verryk het. Jou kennis oor kos het my altyd beïndruk en jy kon oor alles gesels en wonderlike kosstaaltjies vertel. Ons groet ’n kosreus,” skryf SARIE Boeke-redakteur, Phyllis Green oor Peter.

“My hart is gebreek, want ’n Suid-Afrikaanse ikoon met soveel kennis is weg. Dankie Peter Veldsman vir die wysheid wat jy so ruim gedeel het,” skryf SARIE KOS-redakteur, Herman Lensing. 

In die SARIE KOS-uitgawe van Oktober/November in 2016 is hierdie uittreksel uit sy outobiografie Wat die hart van vol is, gepubliseer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees